Vir Huis en Haard /
For Hearth and Home
Kennisgewings2020-08-04T09:24:51+02:00

VLVK pryslys en adreslys

VLVK 8 Februarie 2020   Die adreslys van die 2020 VLVK Saamroepers en die 2020 pryslys vir VLVK aankope in onder downloads. Tik net 2020 in die soekblokkie en al [...]

By |Februarie 6th, 2020|Categories: Announcements|

2020 Kongresvorms

VLVK Datum: 30 Januarie 2020     Kongresregistrasie:   Al die registrasievorms vir Kongres 2020 is onder downloads beskikbaar. Tik 2020 in die soekblokkie. Gaan onderaan die bladsy na bladsy [...]

By |Januarie 30th, 2020|Categories: Announcements|

Belangrike inligting

Beriggewer: Marlene Erasmus Datum: 6 Januarie 2020   Al die Administratiewe vorms vir Takke en Sirkels vir 2020, Die Kompetisievorms vir Kunste en Handvlyt en Leefstyl vir Kongres 2020 en [...]

By |Januarie 6th, 2020|Categories: Announcements|

VLVK Kongres 2019

VLVK Kongres ATKV Goudini 22-23 Augustus 2019                 Die tema van vanjaar se kongres was Belê in Vroue / Invest in Women en [...]

By |Augustus 26th, 2019|Categories: Announcements|

2019 WBPV Konferensie foto’s

      VLVK-konferensiegangers: v.l.n.r. Hermien van Zyl [waarnemer], Erika Lubbe [waarnemer] Karien vS [afgevaardigde] en Snoekie Erasmus [waaarnemer]                     VLVK-lede: [...]

By |Mei 8th, 2019|Categories: Announcements|

2019 WBPV Verslag

  Mev Karien van Schalkwyk, VLVK-president, se verslag van die WBPV Konferensie in Melbourne, Australië, is onder downloads te sien.   Onthou om 2019 in die soekblokkie in te tik [...]

By |Mei 7th, 2019|Categories: Announcements|

SAVLU Kongres

Geleentheid: SAVLU-kongres Beriggewer: Karien van Schalkwyk Datum: 24 Oktober 2018   As VLVK-president was ek die afgelope week 'n eregas in Windhoek by 'n driejaarlikse SAVLU-kongres met die Namibiese Vrouevereniging [...]

By |Oktober 30th, 2018|Categories: Announcements, Uit Die President Se Pen|

VLV Webwerf

Beriggewer:  Marlene Erasmus Datum: 20 Oktober 2018   Uiteindelik is ons na meer as 3 maande se afwesigheid weer terug op die lug.   Daar is baie berigte wat ek [...]

By |Oktober 21st, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

Kennisgewing

18 Junie 2018   Die telefoon by Hoofkantoor is tydelik buite werking. Indien u die Kantoor wil kontak, moet u asseblief vir Marianna Jordan op haar selfoon skakel. Asseblief net [...]

By |Junie 19th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

Baie geluk

Datum: 9 April 2018         Aangesien die sperdatum  vir nominasies vir ‘n VLVK-visepresident [2018 – 2021] Vrydag, 6 April 2018, om 12h00 verstryk het, wil ek net [...]

By |April 9th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Marlene Erasmus Datum: 21 March 2019     Neem kennis asseblief: Daar is bykomende wenke vir Leefstyl kompetisies onder downloads. Onthou om 2019 in die soekblokkie te [...]

By |Maart 18th, 2018|Categories: Announcements, News|

2018 VLVK Pryslys

Beriggewer: Marlene Erasmus Datum: 7 Februarie 2018   Die nuwe hersiene pryslys van VLVK-voorraad vir 2018 is op die Webwerf onder Downloads. Tik asseblief  2018 in die soekblokkie en dan [...]

By |Februarie 7th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

UB Vergadering 2018

Datum: 30 Januarie 2018   Die Uitvoerende Bestuur van VLVK vergader tans in Jubileum Huis om vir die nuwe VLV-jaar  te beplan.   Agter Vlnr: Machel van Niekerk, Sirkel Griekwaland-Wes; [...]

By |Januarie 30th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

VLVK vorms 2018

Beriggewer: Marlene Erasmus 17 Januarie 2018   Alle vorms vir Kongreskompetisies, Leefstyl en Kunste en Handvlytwenke en Kongresregistrasie vir 2018 is op die Webwerf beskikbaar onder Downloads. Vorms onder Downloads [...]

By |Januarie 17th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

Kerswense

Desember 2017   Liewe VLV-vriendinne   Ontvang hiermee my wense van liefde, hoop en 'n geseënde geloofs-ervaring vir hierdie Kerstyd,   ......en belewenisse van vreugde, eenvoud, passie en genade vir 2018!! [...]

By |Desember 19th, 2017|Categories: Announcements, From the Office|