Beriggewer: Marlene Erasmus
17 Januarie 2018
Alle vorms vir Kongreskompetisies, Leefstyl en Kunste en Handvlytwenke en Kongresregistrasie vir 2018 is op die Webwerf beskikbaar onder Downloads.
Vorms onder Downloads verskyn in alfabetiese volgorde en begin dus met ‘n klomp ou vorms. Al hierdie nuwe vorms is op bladsy 8. Jy kan ook net 2018 of 2019 in die soek-blokkie intik en dan sal jy by die vorms uitkom.
Ek is jammer vir die ongerief, maar dit is ongelukkig hoe dit op die oomblik werk. Ek het reeds vir die persoon wat die Webwerf bestuur gevra om dit te verander, maar dit het nou ongelukkig nog nie gebeur nie.
Indien jy enige probleme het om ‘n vorm af te laai, kontak my en ek kan die vorm direk vir jou e-pos.
Mag julle almal ‘n wonderlike 2018 hê.
Goeiedag
Ek sukkel so bietjie met die download van die vorms, en is nie heeltemal seker watter ek moet download nie. Kan u asseblief dit vir my e-poa.
Nuwe voorsitter onkunde….ekskuus….sal nog leer.
Baie dankie
Martie Flemming
Warrenton Tak