Datum: 19 Oktober 2017
Mev Karien van Schalkwyk, VLVK-president, het die Suidelike Afrika Areakonferensie in Johannesburg bygewoon vanaf 17 – 19 Oktober 2017.
Elke organisasie teenwoordig het ‘n teenwoordigheidsertifikaat ontvang. Mev van Schalkwyk saam met mev Ruth Shanks, President WBPV, wat die sertifikate oorhandig het.
Die afgevaardigdes leer vinger- en armbrei.
‘n Volledige verslag oor die Konferensie volg binnekort.
Leave A Comment